Die ongedrukte dokumentelys sal alle Aankope, Verskafferretoere of Bestellings per krediteur (verskaffer) rekening te lys.   

Om 'n Dokumentelys vir ongedrukte aankoopdokumente te druk: 

1.Op die Verslae-duimgids, kies Verslae → Dokumente → Ongedrukte dokumentelys → Aankoopdokumente

2."Aankope" is die verstek verslag. Kies "Verskafferretoere" of "Bestellings". 

3.Kies die volgende:

a)Per periode - Kies 'n periode. U kan ook op die Per datum(s)-duimgids kliek om 'n spesifieke datum of 'n tydperk te kies. 

b)Vanaf rekening... Na rekening... - Kies die rekening(e). 

c)Volgorde - Kies "Krediteurkode" of "Beskrywing".

d)Nuwe bladsy per rekening - Indien hierdie opsie gekies is, sal elke rekening op 'n nuwe bladsy gedruk word. 

4.Kliek Goed

'n Voorbeeld van die "Ongedrukte dokumentelys - Aankope", is soos volg: