Verkope - (Verslae-kieslys)
Verskeie verslae is op die Verslae-duimgids Verslae → Verkope beskikbaar om elk van die verkoopsdokumente (d.i. fakture, kwotasies en kredietnotas) te druk.
Die verslae vir Fakture, is soos volg:
1.Grafiek – Fakture per week – Hoeveelhede en Fakture per week – Omset
2.Debiteure – Fakture per periode – Hoeveelhede
3.Verkope – Fakture per periode – Hoeveelhede en Fakture per periode – Omset
4.Items – Items per periode.