Dokumentelys - Ongedrukte verkoopsdokumente (Verslae-kieslys)
Die ongedrukte dokumentelys sal alle Fakture, Kredietnotas of Kwotasies per debiteur (kliënt / klant) rekening te lys.
Om 'n Dokumentelys vir ongedrukte verkoopsdokumente te druk:
1.Op die Verslae-duimgids, kies Verslae → Dokumente → Ongedrukte dokumentelys → Verkoopsdokumente.
2."Fakture" is die verstek verslag. Kies "Kredietnotas" of "Kwotasies".

3.Kies die volgende:
a)Per periode - Kies 'n periode. U kan ook op die Per datum(s)-duimgids kliek om 'n spesifieke datum of 'n tydperk te kies.
b)Vanaf rekening... Na rekening... - Kies die rekening(e).
c)Volgorde - Kies "Debiteurkode" of "Beskrywing".
d)Nuwe bladsy per rekening - Indien hierdie opsie gekies is, sal elke rekening op 'n nuwe bladsy gedruk word.
4.Kliek Goed.
'n Voorbeeld van die "Ongedrukte dokumentelys - Fakture", is soos volg: 