Die volgende twee (2) verslae is beskikbaar: 

1.Voorraad In / Uit - Dokumente – Vertoon 'n opsomming van alle verkoopsdokumente en aankoopdokumente vir elke voorraaditem. Die “Wys detail” opsie sal die dokumente vir elke voorraaditem lys. 

2.Voorraad In / Uit – Vertoon 'n lys van voorraaditems en die hoeveelhede in / of uit sowel as die kospryse. Die “Wys detail” opsie sal die dokumente vir elke voorraaditem lys.