Drukker
Hierdie opsie stel u in staat om die verstek drukker te konfigureer. U kan tot twee (2) verslagdrukkers en kaartjiedrukkers asook tot nege (9) gebruiker-drukkers opstel en konfigureer. Ander drukkers wat gekonfigureer kan word, is:
๐โPlain text printer
๐Full plain text printer
๐Character-based printer
๐Graphics printerโ
Indien u meer as een drukker op u stelsel het, word daar aanbeveel dat u die drukker selekteer waarop u die meeste van u verslae en / of dokumente wil druk.
Om die drukker te konfigureer:
1.Op die Verslae-duimgids; of op die Opstel-duimgids, kies Drukker.
|
|
U kan ook op die Bladsy opstel knoppie (Opstel dokumente (Opstel-duimgids)), kliek om die "Dialog" skerm te inisieer. |
2.Die "Dialog" skerm sal vertoon word:

