Groepe
Rekeninggroep 1 en / of Rekeninggroep 2 word gebruik om grootboekrekeninge te struktureer. Dit sal die opsies bied wanneer verslae gedruk word om diƩ volgorde waarin verslae in die Grootboekontleder 1 / 2 die proefbalanse, inkomstestate en balansstate gedruk word te stel.
Om groepe te stel:
1.Kliek op die Opstel-duimgids, en kies Groepe.
