Universiële Uitleglêers
Die volgende (3) uitleglêers kan vir alle dokumenttipes; verkoopsdokumente (fakture, kredietnotas en kwotasies) sowel as aankoopdokumente (aankope, verskafferretoere en bestellings) gebruik word:
|
Universele Dokumentuitleglêers |
|||||
|
Geen kodes |
10 kodes |
15 kodes |
|||
|
Naam |
TaalID |
Naam |
TaalID |
Naam |
TaalID |
|
Dokumentuitleg (geen kodes) |
TRN_906278 |
Dokumentuitleg (10 kodes) |
TRN_906276 |
Dokumentuitleg (15 kodes) kodes) |
TRN_906277 |
|
|
Indien u die Universele - Dokumentuitleglêers (een (1)) Uitleglêer vir alle dokumenttipes, word dit aanbeveel dat dié dokumenttipes op die Types-duimgids van die Nutsitems → Pasmaak taal. (Opstel-duimgids) gekontroleer word. Indien die dokumenttipe in die Meervoud is, sal Fakture as die dokument opskrif gedruk word, in plaas van Faktuur. |
|
|
Indien u die Universele - Dokumentuitleglêers (een (1)) Uitleglêer vir alle dokumenttipes, word sal die bankbesonderhede van u onderneming soos wat in die Opstel ondernemings (Opstel-duimgids) ingesleutel is, ook op aankoopdokumente (aankope, verskafferretoere en bestellings) vir u krediteure (verskaffers) gedruk word. |
