Uitleglêers vir Aankope
Uitlêeglêers vir Krediteure (verskaffers)
Die dokument uitleglêers wat vir aankoopdokumente gekies kan word, asook die TaalID (“LanguageID”) word hier gelys.
Die taal waarin alle ander dokument uitleglêers vir krediteure (verskaffers) moet druk, kan in die “Taal” veld (Aksie → Krediteure) gestel word.
1.Druk geen voorraadkodes - Indien u geen voorraadkodes op dokumente wil druk nie, kan u die (geen kodes) – reeks dokument uitleglêers kies:
|
Uitleglêers vir Krediteure (verskaffers) - Geen voorraadkodes |
|||||
|
Normaal |
A4 Formaat |
A4 Gewone Formaat |
|||
|
Naam |
TaalID |
Naam |
TaalID |
Naam |
TaalID |
|
Aankope (geen kodes) |
TRN_906197 |
Aankope A4 (geen kodes) |
TRN_906215 |
Aankope A4 Gewone (geen kodes) |
TRN_906233 |
|
Verskafferretoere (geen kodes) |
TRN_906198 |
A4 (geen kodes) |
TRN_906216 |
Verskafferretoere A4 Gewone (geen kodes) |
TRN_906234 |
|
Bestelling (geen kodes) |
TRN_906199 |
Bestelling A4 (geen kodes) |
TRN_906217 |
Bestelling A4 Gewone (geen kodes) |
TRN_906235 |
2.Druk kort voorraadkodes (tot en met 10 karakters) - Indien u tot en met 10 karakters in die “Voorraadkode” en / of tot en met 25 karakters in die “Beskrywing” velde van die “Voorraaditems” skerms (Aksie → Voorraaditems) ingesleutel het, kan u die (10 kodes) – reeks dokument uitleglêers kies:
|
Uitleglêers vir Krediteure (verskaffers) - 10 karakters |
|||||
|
Normaal |
A4 Formaat |
A4 Gewone Formaat |
|||
|
Naam |
TaalID |
Naam |
TaalID |
Naam |
TaalID |
|
Aankope (10 kodes) |
TRN_906203 |
Aankope A4 (10 kodes) |
TRN_906221 |
Aankope A4 Gewone (10 kodes) |
TRN_906239 |
|
Verskafferretoere (10 kodes) |
TRN_906204 |
Verskafferretoere A4 (10 kodes) |
TRN_906222 |
Verskafferretoere A4 Gewone (10 kodes) |
TRN_906240 |
|
Bestelling (10 kodes) |
TRN_906205 |
Bestelling A4 (10 kodes) |
TRN_906223 |
Bestelling A4 Gewone (10 kodes) |
TRN_906241 |
3.Druk lang voorraadkodes (tot en met 15 karakters) - Indien u tot en met 15 karakters in die “Voorraadkode” en / of tot en met 35 karakters in die “Beskrywing” velde van die “Voorraaditems” skerms (Aksie → Voorraaditems) ingesleutel het, kan u die (15 kodes) – reeks dokument uitleglêers kies:
|
Uitleglêers vir Krediteure (verskaffers) - 15 karakters |
|||||
|
Normaal |
A4 Formaat |
A4 Gewone Formaat |
|||
|
Naam |
TaalID |
Naam |
TaalID |
Naam |
TaalID |
|
Aankope (15 kodes) |
TRN_906209 |
Aankope A4 (15 kodes) |
TRN_906227 |
Aankope A4 Gewone (15 kodes) |
TRN_906245 |
|
Verskafferretoere (15 kodes) |
TRN_906210 |
Verskafferretoere A4 (15 kodes) |
TRN_906228 |
Verskafferretoere A4 Gewone (15 kodes) |
TRN_906246 |
|
Bestelling (15 kodes) |
TRN_906211 |
Bestelling A4 (15 kodes) |
TRN_906229 |
Bestelling A4 Gewone (15 kodes) |
TRN_906247 |
4.Uitleglêers - Geen BTW - Ons het ook 'n stel dokument uitleglêers ingesluit om vir die ondernemings wat ingevolge wetgewing nie vir BTW geregistreer hoef te word nie. Die volgende uitleglêers is beskikbaar:
|
Uitleglêers vir Krediteure (verskaffers) - Geen BTW |
|||
|
Geen voorraadkode |
Voorraadkode (15 karakters) |
||
|
Naam |
TaalID |
Naam |
TaalID |
|
Aankope Geen BTW (geen kodes) |
TRN_906251 |
Aankope Geen BTW (15 kodes) |
TRN_906257 |
|
Verskafferretoere Geen BTW (geen kodes) |
TRN_906252 |
Verskafferretoere Geen BTW (15 kodes) |
TRN_906258 |
|
Bestelling Geen BTW (geen kodes) |
TRN_906253 |
Bestelling Geen BTW (15 kodes) |
TRN_906259 |