Uitleglêers vir Verkope
Uitleglêers vir Debiteure (kliënte / klante)
Die dokument uitleglêers wat vir verkoopsdokumente gekies kan word, asook die TaalID (“LanguageID”) word hier gelys.
Die taal waarin alle ander dokument uitleglêers vir debiiteure (kliënte / klante) moet druk, kan in die “Taal” veld (Aksie → Debiteure) gestel word.
1.Druk geen voorraadkodes - Indien u geen voorraadkodes op dokumente wil druk nie, kan u die (geen kodes) – reeks dokument uitleglêers kies:
|
Uitleglêers vir debiteure (kliënte / klante) - Geen voorraadkodes |
|
|||||
|
Normaal |
A4 Formaat |
A4 Gewone Formaat |
||||
|
Naam |
TaalID |
Naam |
TaalID |
Naam |
TaalID |
|
|
Faktuur (geen kodes) |
TRN_906194 |
Faktuur A4 (geen kodes) |
TRN_906212 |
Faktuur A4 Gewone (geen kodes) |
TRN_906230 |
|
|
Kredietnota (geen kodes) |
TRN_906195 |
Kredietnota A4 (geen kodes) |
TRN_906213 |
Kredietnota A4 Gewone (geen kodes) |
TRN_906231 |
|
|
Kwotasie (geen kodes) |
TRN_906196 |
Kwotasie A4 (geen kodes) |
TRN_906214 |
Kwotasie A4 Gewone (geen kodes) |
TRN_906232 |
|
|
|
Indien u die bankbesonderhede van u onderneming op 'n faktuur wil druk, kan u die Faktuur Bankdetail (geen kodes) - (TRN_906192) uitleglêer kies. |
|
|
Indien u 'n afleweringsnota wil druk, kan u die Afleweringsnota (geen kodes) - (TRN-906181) uitleglêer kies. |
2.Druk kort voorraadkodes (tot en met 10 karakters) - Indien u tot en met 10 karakters in die “Voorraadkode” en / of tot en met 25 karakters in die “Beskrywing” velde van die “Voorraaditems” skerms (Aksie → Voorraaditems) ingesleutel het, kan u die (10 kodes) – reeks dokument uitleglêers kies:
|
Uitleglêers vir debiteure (kliënte / klante) - 10 karakters |
|
|||||
|
Normaal |
A4 Formaat |
A4 Gewone Formaat |
||||
|
Naam |
TaalID |
Naam |
TaalID |
Naam |
TaalID |
|
|
Faktuur (10 kodes) |
TRN_906200 |
Faktuur A4 (10 kodes) |
TRN_906218 |
Faktuur A4 Gewone (10 kodes) |
TRN_906236 |
|
|
Kredietnota (10 kodes) |
TRN_906201 |
Kredietnota A4 (10 kodes) |
TRN_906219 |
Kredietnota A4 Gewone (10 kodes) |
TRN_906237 |
|
|
Kwotasie (10 kodes) |
TRN_906202 |
Kwotasie A4 (10 kodes) |
TRN_906220 |
Kwotasie A4 Gewone (10 kodes) |
TRN_906238 |
|
|
|
Indien u die bankbesonderhede van u onderneming op 'n faktuur wil druk, kan u die Faktuur Bankdetail (10 kodes) - (TRN_906260) uitleglêer kies. |
|
|
Indien u 'n afleweringsnota wil druk, kan u die Afleweringsnota (15 kodes) - (TRN-906182) uitleglêer kies. |
3.Druk lang voorraadkodes (tot en met 15 karakters) - Indien u tot en met 15 karakters in die “Voorraadkode” en / of tot en met 35 karakters in die “Beskrywing” velde van die “Voorraaditems” skerms (Aksie → Voorraaditems) ingesleutel het, kan u die (15 kodes) – reeks dokument uitleglêers kies:
|
Uitleglêers vir debiteure (kliënte / klante) - 15 karakters |
|
|||||
|
Normaal |
A4 Formaat |
A4 Gewone Formaat |
||||
|
Naam |
TaalID |
Naam |
TaalID |
Naam |
TaalID |
|
|
Faktuur (15 kodes) |
TRN_906206 |
Faktuur A4 (15 kodes) |
TRN_906224 |
Faktuur A4 Gewone (15 kodes) |
TRN_906242 |
|
|
Kredietnota (15 kodes) |
TRN_906207 |
Kredietnota A4 (15 kodes) |
TRN_906225 |
Kredietnota A4 Gewone (15 kodes) |
TRN_906243 |
|
|
Kwotasie (15 kodes) |
TRN_906208 |
Kwotasie A4 (15 kodes) |
TRN_906226 |
Kwotasie A4 Gewone (15 kodes) |
TRN_906244 |
|
|
|
Indien u die bankbesonderhede van u onderneming op 'n faktuur wil druk, kan u die Faktuur Bankdetail (15 kodes) - (TRN_906193) uitleglêer kies. |
|
|
Indien u 'n afleweringsnota wil druk, kan u die Afleweringsnota (15 kodes) - (TRN-906182) uitleglêer kies. |
4.Uitleglêers - Geen BTW - Ons het ook 'n stel dokument uitleglêers ingesluit om vir die ondernemings wat ingevolge wetgewing nie vir BTW geregistreer hoef te word nie. Die volgende uitleglêers is beskikbaar:
|
Uitleglêers vir debiteure (kliënte / klante) - Geen BTW |
|
|||
|
Geen voorraadkodes |
Voorraadkode (15 karakters) |
|||
|
Naam |
TaalID |
Naam |
TaalID |
|
|
Faktuur Geen BTW (geen kodes) |
TRN_906248 |
Faktuur Geen BTW (15 kodes) |
TRN_906254 |
|
|
Kredietnota Geen BTW (geen kodes) |
TRN_906249 |
KredietnotaGeen BTW (15 kodes) |
TRN_906255 |
|
|
Kwotasie Geen BTW (geen kodes) |
TRN_906250 |
Kwotasie Geen BTW (15 kodes) |
TRN_906256 |
|
|
|
Indien u 'n afleweringsnota wil druk, kan u die Afleweringsnota (geen kodes) - (TRN-906181) of Afleweringsnota (15 kodes) - (TRN-906182) uitleglêer kies. |
5.Punt-van-verkope (PVV) Uitleglêers
Die volgende uitleglêers kan vir punt-van-verkope gekies word:
a)PVV-STARTSP100 - (TRN_906183) - Druk op kontantstrokie drukkers.
b)PVV - (TRN_906184)
c)PVV 2 - (TRN_906185)
d)PVV A4 - (TRN_906186)

