F7:Eksklusief - Inklusief
U kan kies om die bedrae (verkoopspryse vir verkoopsdokumente of aankooppryse vir aankoopdokumente) inklusief van BTW of eksklusief van BTW te vertoon.
Eksklusief van BTW:
1.Kliek F7:Eksklusief. 
2.Die bedrae sal Eksklusief van BTW vertoon word.
Inklusief van BTW:
1.Kliek F7:Inklusief.

2.Die bedrae sal Inklusief van BTW vertoon word.