Verstek inklusief vir dokumente

Parent Previous Next

Verstek inkl. vir dokumente – By verstek, sal die F7:Eksklusief ikoon op die dokument-invoer skerm aktief wees en bedrae in die bedrag kolomme sal as BTW ingesluit vertoon word. Indien u dié veld kies (merk), sal die F7:Inklusief ikoon op die dokument-invoer skerm aktief wees en bedrae in die bedrag kolomme sal as BTW uitgesluit vertoon word.


Created with the Personal Edition of HelpNDoc: Easy EPub and documentation editor