Kan nie prys redigeer nie

Parent Previous Next

Kan nie prys redigeer nie - By verstek, kan pryse vir voorraaditems gewysig word. U kan die verstek pryse met 'n ander prys vervang. Indien u dié veld kies (merk), kan u slegs die pryse vir die voorraaditems bevestig. U sal egter steeds die verkoopsprys 1 / 2 / 3, ens., kan kies.  


Created with the Personal Edition of HelpNDoc: Easily create CHM Help documents