Kan nie beskrywing redigeer nie - By verstek, sal die muis-wyser (fokus) in die beskrywings kolom wees nadat 'n voorraaditem gekies is. Dié beskrywings vir voorraaditems kan gewysig word. Indien u dié veld kies (merk), sal die “Beskrywing” veld onaktief wees.