Dokumente - Wys / versteek kolomme
Versteek / wys kolomme
Al 34 kolomme, sal by verstek, in die lys van dokumente vertoon word.

1.Kies die eerste blokkie in die eerste ry. Indien u die eerste merk veld se merk verwyder (deselekteer), sal dit die linker gedeelte (vaste raam) versteek. Indien u weer die eerste merk veld kies (selekteer) sal dit weer vertoon word.
2.Indien u die tweede merk veld se merk verwyder (deselekteer), sal dit die regter gedeelte (kolomme) versteek. Indien u weer die tweede merk veld kies (selekteer) sal dit weer vertoon word.
3.Indien u die uitleg wil behou, kliek op die Stoor roosteruitleg knoppie.
Versteek / wys kolomme wat vertoon moet word:
1.Kies die eerste blokkie in die kolom opskrifte. Dit sal 'n lys van alle velde vertoon.
2.Verwyder die merk in die kolomme wat u nie wil vertoon nie (versteek).
3.U kan die op of af pyltjie sleutels en u spasiebalk gebruik om die kolomme se merke te verwyder (deselekteer) of om weer te kies (selekteer).
4.Indien u die uitleg wil behou, kliek op die Stoor roosteruitleg knoppie.

Versteek / wys data in kolomme