Die volgende twee (2) verslae is beskikbaar: 

1.Herbestelverslag - Die “Herbestelverslag”Dié verslag lys slegs die voorraaditems wat weer bestel moet word. 

2.Huidige voorraadvlakke - Dié verslag lys alle voorraaditems se voorraadvlakke.