Voorraaditems - Lys - Voorraadaansuiwering-duimgids
Die Voorraadaansuiwering-duimgids sal slegs vertoon word, indien Voorraaditem-lys skerm in die Verstek metode aktief gestel is. In die Gevorderde metode sal die item Voorraadaansuiwering-duimgids nie vertoon word nie.
|
|
Die voorraaditem skerm kan ook as 'n losstaande skerm geïnisieer word (Invoer → Voorraadaansuiwering op die Aksie-duimgids). |

Verkoopspryse per persentasie aan te pas:
1.Kies die voorraaditem waarvoor u 'n prys-aanpassing wil doen.
2.Sleutel die persentasie in waarmee die verkoopspryse aangepas moet word.
|
|
Vir prysverlagings moet u 'n minus teken voor die prys insleutel. |
3.Kies die datum; of sleutel die datum in.
4.Click on the OK button. All selling prices will automatically be adjusted by the specified percentage.
Verkoopspryse met gespesifiseerde bedrae aan te pas:
1.Kies die voorraaditem waarvoor u 'n prys-aanpassing wil doen.
2.Sleutel verkoopspryse 1 / 2 in. Die pryse is eksklusief van BTW.
3.Kies die datum; of sleutel die datum in.
4.Kliek op die <-Stel geselekteerde na die prys knoppie. 'n Bevestigings-boodskap "Redigeer prys?" sal vertoon word.
5.Indien u Ja kliek, sal die verkoopspryse aangepas word, if you need to change the selling prices.
