Voorraaditems - Lys - Opstelling-duimgids
Die Opstelling-duimgids sal slegs vertoon word, indien Voorraaditem-lys skerm in die Verstek metode aktief gestel is. In die Gevorderde metode sal die item Opstelling-duimgids nie vertoon word nie.
|
|
Die voorraaditem skerm kan ook as 'n losstaande skerm geïnisieer word (Invoer → Voorraadaansuiwering op die Aksie-duimgids). |

Die Opstelling-duimgids bied kortpad toegang tot die volgende opsies:
1.Opstel voorraad – Inisieer Voorraadinlingting (Opstel-duimgids). U kan die voorraad opstellings en opsies stel, eenhede byvoeg, ens.
2.Opstel groep – Inisieer Groepe (Opstel-duimgids). U kan groepe vir u voorraaditems skep of wysig.
NoCalcFields - Geen berekening van velde nie. Nog nie getoets en gedokumenteer nie.
