Voorraaditems - Lys - Invoer / Uitvoer-duimgids
Die Invoer / Uitvoer-duimgids sal slegs vertoon word, indien Voorraaditem-lys skerm in die Verstek metode aktief gestel is. In die Gevorderde metode sal die item Invoer / Uitvoer-duimgids nie vertoon word nie.
|
|
Die voorraaditem skerm kan ook as 'n losstaande skerm geïnisieer word (Invoer → Voorraadaansuiwering op die Aksie-duimgids). |

1.Uitvoer – Skep 'n uitvoerlêer in die volgende formate:
a)Tab delimited (*.txt) (default).
b)Lotus Spreadsheet (*.Wk1).
c)Comma Separated Value (*.csv).
|
|
Voorraaditems kan ook vanaf die Uitvoer - Voorraaditems (Opstel-duimgids) uitgevoer word. |
2.Invoer – Voer 'n geldige uitgevoerde lêer formaat in.
|
|
Voorraaditems kan ook vanaf die Invoer - Voorraaditems (Opstel-duimgids) ingevoer word. |
