Finansiële kategorieë (Opstel-duimgids)
Rekeninggroepe kan ook aan finansiële kategorieë in Aksie → Rekeninge gekoppel word.
Om rekeninggroepe aan finansiële kategorieë te koppel:
1.Op die Opstel duimgids, kies "Setup" → Finansiële kategorieë.

2.Kies 'n Finansiële kategorie (Bates, Kapitaal, Uitgawes, Inkomste of Laste).
3.Kies 'n groep op die lys en kliek op die Byvoeg knoppie.
|
|
U kan meer as een rekeninggroep kies om tot 'n finansiële kategorie te voeg. Om dit te doen, druk en hou die Ctrl of Shift sleutels in en gebruik u muis om meer as een rekeninggroep te kies. |
4.Herhaal die proses totdat u geen meer rekeninggroepe in die lys vertoon word nie.
|
|
Die vyf (5) Finansiële kategorieë waaraan u Rekeninggroepe gekoppel moet word, is soos volg: 1. 2. 3. 4. 5. Byvoorbeeld, in die Bate finansiële kategorie, Kliek op Vaste bates rekeninggroep, en kliek op die Byvoeg knoppie. Herhaal die proses totdat al u rekeninggroepe aan die vyf (5) finansiële kategorieë bygevoeg is. . |
5.Sodra dié proses voltooi is, kliek op die Maak toe knoppie.
|
|
Om alle rekeninggroepe, wat reeds aan Finansiële kategorieë (Bates, Kapitaal, Uitgawes, Inkomste of Laste) toegedeel is, skoon te maak of terug te stel, kliek op die Terugstel knoppie. 'n Inligtings-boodskap "Dit sal u data radikaal verander! Ons beveel aan dat u nou kanselleer en eers 'n rugsteun skep! Wil u voortgaan?" sal vertoon word. U sal dan weer van vooraf moet begin om die rekeninggroepe aan finansiële kategorieë toe te deel. |

