Rekeninge (Grootboek)
Die tabel van rekeninge of die lys van rekeninge bestaan uit rekeningnommers. Elk van dié rekeninge behoort aan ‘n spesifieke rekeningtipe gekoppel te wees.
Dit is belangrik om op die rekeningtipes wat in u lys van rekeninge sal reflekteer te let. Dié rekeningtipes, is soos volg:
|
Rekeningtipe |
Kort Beskrywing van die Rekeningtipe |
|
|
Bankrekeninge moet aan ‘n Ontvangste- en ‘n Betalingsjoernaal gekoppel word. |
|
|
Rekeninge word of aan ‘n Die • • • |
|
|
BTW rekeninge bevat die BTW-persentasies vir die BTW-kodes wat op die BTW-opgawes voltooi moet word. |
Die volgende rekeningtipes word in die krediteure- en debiteuregrootboek bygewerk:
|
Rekeningtipe |
Kort Beskrywing van die Rekeningtipe |
|
|
Krediteurrekeninge bevat die kontak en ander besonderhede van die debiteure (verskaffers), boodskappe wat op betalingsadviese vertoon word, terme, afsprake, transaksies, ens. |
|
|
Debiteurrekeninge bevat die kontak en ander besonderhede van die debiteure (kliënte / klante), boodskappe wat op rekeningstate vertoon word, terme, afsprake, transaksies, ens. |