1.Indien u die Naam van 'n bestaande Stel Boeke ingesleutel het, sal in inligtings-boodskap "DiƩ Stel Boeke bestaan alreeds! Sleutel asseblief weer in." vertoon word.

2.Kliek op die Goed knoppie en sleutel 'n unieke naam vir die Stel Boeke in.