1.Die Stel Boeke wat u met 'n ander naam wil stoor, moet oop wees.  Indien dié Stel Boeke nie  nie oop is nie, sal 'n Inligtings-boodskap "U moet eers 'n Stel Boeke oop maak om dié opsie te kan gebruik!" vertoon word. 

2.Kliek op die Goed knoppie. Maak dié Stel Boeke oop wat u met 'n ander naam wil stoor.