Bestuur Stelle BoekeStoor as Fout - Stoor as - Stel Boeke blanko naam 1.Indien u nie 'n naam vir die Stel Boeke ingesleutel het nie, sal 'n foutboodskap "Stel Boeke se naam kan nie blanko wees nie!" vertoon word. 2.Kliek op die Goed knoppie en sleutel 'n naam vir die Stel Boeke in.