Begrotings word ook op die volgende skerms en verslae vertoon: 

🞙Grootboekontleder 

â–ªLys van begrotings in die Proefbalans, Inkomstestaat, Balansstaat en Standaard Kolombalanse). 

â–ªBegroting vs werklike 

â–ªT-Rekeninge (Lys van begrotings)

🞙Begroting versus werklike (3 periodes) (Verslae-duimgids Verslae → Grootboek → Begroting)