^D:Skrap - Skrap items of opmerkings in 'n dokument
U mag moontlik 'n paar items en / of opmerkings ingesleutel het, en u wil graag 'n sekere transaksie of opmerking skrap.
Om 'n item en / of opmerking in a dokument te skrap:
1.Kies die reël of ry wat u wil skrap.
|
|
Maak absoluut seker dat u die korrekte item of opmerking gekies het. |
2.Kliek op die ^D:Skrap ikoon of druk die Ctrl + D sleutels. 'n Bevestigings-boodskap "Wil u graag dié Reël skrap?" sal vertoon word.
3.Kliek Ja. Die geselekteerde item of opmerking sal geskrap (verwyder) word.
