Die dokument skerm vir geposteerde dokumente bevat al die inligting wat op ongeposteerde dokumente verskyn. 

U kan egter geen inligting op 'n geposteerde dokument redigeer of wysig nie, behalwe die volgorde waarin die voorraaditems en / of opmerkings in die dokument vertoon word. 

Dit sal die uitleglêers opdateer wanneer u die dokument druk of herdruk. 

Om dié dokument se Opmerking te sien kan u die dokument druk, of u kan op 'n opmerking reël dubbel-kliek. U sal dié opmerking egter nie kan redigeer nie