Outo-posteer dokumente op druk
By verstek, moet alle dokumente periodiek in die volgende opsies, na die grootboek opgedateer (geposteer) word:
•Aksie → Opdateer grootboek
•Aksie → Dokumente - Postering knoppie (indien geaktiveer).
•Opstel → Opstel Dokumente - "Outo-posteer dokumente op druk" opsie geaktiveer.
Om te aktiveer dat dokumente outomaties na die grootboek op te dateer (posteer) wanneer dokumente druk:
1.Op die Opstel-duimgids, kies Opstel dokumente.
2.Kies (merk) die "Outo-posteer dokumente op druk" opsie.

3.Kliek Goed. Die dokumente sal dan outomaties na die grootboek opgedateer (geposteer) word wanneer u die dokumente druk.
|
|
U kan 'n lys van ongedrukte dokumente in die Verslae → Dokumente → Ongedrukte dokumentelys druk. U kan ook die ongedrukte dokumente op die lys van dokumente filter om Gedruk = 0 te lys, byvoorbeeld:
|

