Kalender - Skrap kontakte
U kan 'n kontak permanent van die Stel Boeke verwyder.
Om 'n kontak te skrap:
1.Om 'n bestaande kontak permanent van die Stel Boeke verwyder (te skrap), kies die kontak, en regs-kliek.
2.Op die konteks-kieslys, kies die "Skrap kontak..." opsie.
|
|
Die naam van die geselekteerde kontak sal in die titel-balk vertoon word. |
|
|
Maak absoluut seker dat u die korrekte kontak gekies het, voordat u Yes kliek. Indien u die kontak foutief geskrap het, sal u al die besonderhede weer moet insleutel. |
3.'n Bevestigings-boodskap "Skrap Roger Smith vanaf u kontaklys? DiƩ bewerking kan nie omgekeer word nie!" sal vertoon word. Maak absoluut seker dat u die korrekte kontak gekies het, kliek Yes.

