Kalender / Beplanner
Die kalender is 'n beplanner wat u kan gebruik vir die volgende aksies:
1.Skeduleer, redigeer en skrap algemene afsprake, afsprake met u debiteure (kliënte / klante) en krediteure (verskaffers).
2.Skep fakture vir debiteure (kliënte / klante).
3.Skeduleer, redigeer en skrap wederkerende fakture.
4.Skeduleer fakture vir ure vir debiteure (kliënte / klante).
5.Skeduleer, redigeer en skrap take.
6.Skep, redigeer en skrap kontakpersone.
Om die kalender te vertoon:
1.Op die Aksie-duimgids, kies Kalender.

|
|
U kan die Kalender stel om outomaties te vertoon wanneer u dié Stel Boeke oopmaak. Om dit te doen; kies (merk) die “Wys Kalender“ opsie “Setup” → Stelselparameters (Opstel-duimgids). |
|
|
Die kleure vir die kategorieë van afsprake maak dit maklik om die afspraak kategorieë te identifiseer. |
2.Kies 'n datum en regs-kliek op 'n tydgleuf. Op die konteks-kieslys, kies die “Voeg afspraak by...” opsie. Die “Ongetiteld – Afspraak” skerm sal vertoon word:

|
|
U kan enige van die volgende kategorieë afsprake skeduleer: 1.Afspraak - Skeduleer algemene afsprake (byvoorbeeld besoeke aan dokter, tandarts, ens.). 2.Wederkerende fakture - Skeduleer wederkerende fakture. U kan dan die wederkerende fakture vir u debiteure (kliënte / klante) skeduleer om fakture te genereer op spesifieke dae of periodes. Wederkerende fakture kan vir 'n spesifieke debiteur of 'n debiteurgroep geskeduleer word. 3.Debiteurafspraak - Skeduleer tot ses (6) kategorieë van afsprake vir u debiteure (kliënte / klante). 4.Krediteurafspraak - Skeduleer afsprake vir u krediteure (verskaffers). 5.Ure - Skeduleer afsprake vir u debiteure (kliënte / klante). U kan vir die tye fakture genereer vir elk van u debiteure (kliënte / klante). |
|
|
U kan vir enige afspraak 'n “Aanmaning” stel om u in kennis te stel (herinner) voordat die afspraak moet plaasvind. |
3.Die kalender is in drie (3) seksies verdeel (d.i. Kalender, Kontakte en Take).
a)Kalender - Dis die verstek aansig van die Kalender (Beplanner). . It displays the following three sections:
i)Dag - Dit vertoon die geselekteerde dag in intervalle van 1 uur. Enige afsprake of gevalle wat geskeduleer is word hier vertoon.
|
|
You can also use the slider to view up to a week (seven days) at a time. |
ii)Kalender per maand - Dit vertoon die dae van die maand. Die geselekteerde dag sal in 'n rooi font kleur vertoon.
|
|
If any events, or appointments, have been scheduled for any dates within the selected month, the day will be underlined and displayed in a bold font style. |
b)Take - Lys die take wat geskeduleer is, verstreke is, ens.
c)Kontakte - Lys alle kontakte in die Stel Boeke.
|
|
U kan ook kontakte in die Kontakte (Aksie-duimgids) bestuur (skep, wysig of skrap). |
4.Die "Print" knoppie is nie geïmplementeer nie. U kan 'n verslag van alle afsprake (of geselekteerde kategorieë afsprake) vir geselekteerde periodes of datums, kan op die Verslae → Kalender (Verslae-duimgids) gedruk word.
|
|
Multi-gebruiker kalender U kan vir elke gebruiker sy eie kalender / beplanner gee om sy afsprake, take, ens. te bestuur. Om die multi-gebruiker kalender funksionaliteit te kan aktiveer, moet u die multi-gebruiker kalender lisensie koop en dit registreer. |


