Kalender - Stel as verstek
By verstek sal die Welkom skerm geïnisieer word wanneer 'n Stel Boeke oop gemaak word. U kan die Kalender stel om outomaties te vertoon wanneer die Stel Boeke oopgemaak word.
Om die Kalender as verstek te stel wanneer 'n Stel Boeke oopgemaak word:
1.Op die Opstel-duimgids, kies "Setup → System parameters".

2.Kies (merk) die “Vertoon Kalender” veld.
3.Kliek Goed.