Skrap transaksiereëls in 'n joernaal
Indien enkele transaksies in 'n joernaal ingesleutel is, mag dit nodig ag om geselekteerde transaksies te skrap.
|
|
Indien u per abuis 'n transaksie of transaksies in 'n joernaal geskrap het, moet u die transaksie(s) weer insleutel. |
|
|
Indien u alle transaksies in 'n joernaal wil kanselleer, kan u die Skrap joernaal (Skrap alle transaksies wat in die ongeposteerde joernaal ingesleutel is) opsie kies. |
Om transaksie(s) in 'n joernaal te skrap:
1.Kies die transaksie wat u wil skrap.
|
|
Druk die Ctrl sleutel in en kies die spesifieke transaksies) met 'n muis-kliek. |
2.Kliek op die ^D:Skrap ikoon (Ctrl + D). 'n Bevestigings-boodskap "Is u seker dat u diƩ transaksie wil skrap? (3))" ((3) is aantal geselekteerde transaksies (soos in die voorbeeld) wat u wil skrap.
3.Kliek op Ja om die geselekteerde transaksie(s) te skrap.
|
|
Indien u die verkeerde transaksie(s) gekies het, kliek op Nee. |
|
|
Dit mag dalk soms nodig wees om al die balanserende transaksies in 'n joernaal te kanselleer. |


