DebiteurrekeningeDebiteurrekeninge - Kontekskieslys Debiteure - Kontekskieslys verslae “Reports” (Verslae) – U kan kies om die etiket vir die geselekteerde debiteur se posadres of afleweringsadres te druk. U kan ook dié etikette op die Verslae → Debiteure → Druk etikette (Verslae duimgids) druk.