Krediteure - Lys - Kontakte (Verslae-kieslys)

Parent Previous Next

Die "Kontaklys - Krediteure" verslag, sal die naam van die kontak, Telefoon 1 / 2 en die krediteure se krediteurkode en naam lys. Kontakte wat nie aan krediteure (verskaffers) se rekeninge gekoppel is nie, sal nie gelys word nie.

Om 'n lys van kontakte vir krediteurrekeninge te druk:

1.Op die Verslae-duimgids, kies Verslae → Krediteure → Lys. Die Kontakte verslagopsies sal vertoon word:

2.Kies die volgende:

a)Vanaf rekening ... Tot rekening - Kies die rekening(e).

b)Volgorde - Kies "Voornaam, Naam (Van), Krediteurkode of Beskrywing".

c)Verslaggroep 1 - U kan een of meer verslaggroepe kies. Slegs die krediteure wat aan 'n geselekteerde verslaggroep(e) gekoppel is, sal gelys word.

3.Kliek Goed.


'n Voorbeeld van die "Kontaklys - Krediteure" verslag, is soos volg:

Created with the Personal Edition of HelpNDoc: Full-featured Kindle eBooks generator