Krediteure - Lys - Posadres (Verslae-kieslys)

Parent Previous Next

Dié Krediteurelys  sal die Rekeningkode, Naam, Posadres, Telefoon 1 / 2, Faks, E-pos en webtuiste vir elke krediteur (verskaffer) druk.

Om 'n lys van krediteure te druk:

1.Op die Verslae-duimgids, kies Verslae → Krediteure → Lys. Die Kontakte verslagopsies sal vertoon word.

2.Kies "Posadreslys".

3.Kies die volgende:

a)Vanaf rekening ... Tot rekening - Kies die rekening(e).

b)Volgorde - Kies  "Krediteurkode" Beskrywing, Adres 3" (derde adres reël) of "Poskode".

c)Verslaggroep 1 - U kan een of meer verslaggroepe kies. Slegs die krediteure wat aan 'n geselekteerde verslaggroep(e) gekoppel is, sal gelys word.

4.Kliek Goed.


'n Voorbeeld van die "Krediteurelys: Posadres / Telefoon / Faks / E-pos / Webtuiste" verslag, is soos volg:

Created with the Personal Edition of HelpNDoc: Full-featured Help generator