Gebruik duimgidse vir voorraad

Voorraad ››
Parent Previous Next

By verstek, sal die voorraaditem skerm vir 'n geselekteerde voorraaditem die ses (6) duimgidse (di. Grootboek, Dokumentgroepe, Transaksies, Beeld, Multigroep, en Uitstaande bestellings) vertoon.

Om die koppelvlak van geselekteerde voorraaditems se skerms te verander:

1.Op die Opstel-duimgids, kies Voorraadinligting.

2.Op die Voorraadinligting skerm, verwyder die mark in die "Gebruik duimgidse vir voorraad" veld.

3.Kliek Goed.  Die koppelvlak van geselekteerde voorraaditems se skerms sal soos volg vertoon:

Voordat die koppelvlak vertoon word, moet u eerstens die aktiewe vorms toemaak in die Nutsitems → Maak aktiewe vorms toe (Opstel-dumgids).  

Of u kan die Stel Boeke weer oopmaak.

Created with the Personal Edition of HelpNDoc: Write eBooks for the Kindle