Voorraadgroepe
Hierdie opsie stel u instaat om tot 2 Verslaggroepe vir u voorraaditems te stel. Indien u Voorraadgroepe gebruik, kan u Voorraaditems volgens dié groepe groepeer of kategoriseer. Dit sal die opsies bied wanneer verslae gedruk word om dié volgorde waarin verslae te kies. Dit bied ook opsies om u voorraaditems te filtreer en te groepeer.
Om groepe te skep, te wysig of te skrap:
1.Op die Opstel-duimgids, en kies Groepe. Die Groepe (Rekeninggroep 1 (verstek)) sal vertoon word.
2.Kliek op die Voorraadgroep1 knoppie.

3.Indien u die naam van Voorraadgroep 1 wil verander vervang die beskrywing met u eie beskrywing. U beskrywing of nuwe naam sal die naam van die Voorraadgroep 1 knoppie verander.
4.Om 'n nuwe groep tot die "VERSLAGGROEP OORSPRONG" te voeg, kliek op die "VERSLAGGROEP OORSPRONG" en kliek op die Nuwe knoppie.
5.Sleutel die naam van u Voorraadgroep in (byvoorbeeld, Kraggereedskap, ens.) in.
6.Kliek weer op die "VERSLAGGROEP OORSPRONG" en herhaal die proses om ander voorraadgroepe te skep.
7.U kan ook verslaggroepe vir Voorraadgroep 2 skep.
8.Kliek Goed om u rekords te stoor.
|
|
U kan op die Druk knoppie kliek om 'n lys van u Dokumentgroep 1 te druk. |
|
|
U kan agtergrond- en fontkleure vir Voorraadgroep 1 en 2 stel wat in die Dokumente (lysskerm) vertoon word. Om kleure vir rekeninggroepe te stel: 1.Kliek op Agtergrondkleur, en kies 'n kleur. 2.Kyk op Voorbeeld en stel die Fontkleur, indien nodig. 3.Kliek Goed op die kleur skerm. 4.Herhaal die proses vir alle groepe, indien nodig. |
