Wysig voorraadkode
Om die voorraadkode te verander:
1.Kliek op die Wysig kode knoppie (langs die Voorraadkode veld).
2.'n Bevestigings-boodskap "Wysiging van die voorraadkode sal voortaan in alle verslae gebruik word! Is u seker dat u diƩ kode wil wysig?" sal vertoon word.
|
|
Maak absoluut seker dat die korrekte voorraaditem gekies is. |
3.Indien u op die Ja knoppie kliek, sal die volgende skerm vertoon word:

4.Sleutel 'n nuwe voorraadkode in.
5.Kliek OK.
