Dokumente - Stappe vir prosessering van dokumente
Sodra dokumente opgestel en gekonfigureer is, bestaan die proses uit die die volgende eenvoudige stappe:
1.Gaan na dokumente (F6) 'n kies die dokumenttipe.
2.Kliek Nuwe.
3.Kies die debiteur (kliënt / klant) se rekening / krediteur (verskaffer) se rekening.
4.Die dokument vir die debiteur (kliënt / klant) / krediteur (verskaffer) sal outomaties al sy besonderhede vertoon.
5.Kies die voorraaditem vir die goedere of dienste. Die verkoopsprys sal outomaties vertoon word. Spesifiseer die aantal items, indien dit meer as een is.
6.Kliek Goed en druk die dokument.