Verskeie verslae is op die Verslae-duimgids Verslae → Aankope beskikbaar om elk van die aankoopdokumente (d.i. aankope, bestellings en verskafferretoere) te druk. Die verslae vir Aankope, is soos volg: 

1.Grafiek – Aankope per week – Hoeveelhede en Aankope per week – Kosprys

2.Krediteure – Aankope per periode – Hoeveelhede 

3.Items  – Items per periode 

4.Aankope – Aankope per periode – Hoeveelhede en Aankope per periode – Kosprys