Skrap joernaal
Skrap alle transaksies wat in die ongeposteerde joernaal ingesleutel is.
|
|
Indien u per abuis alle transaksies in 'n joernaal geskrap het, moet u al die transaksie(s) weer insleutel. |
Om alle transaksies in 'n joernaal te skrap:
1.Kliek op die F9: Prosesseer ikoon.
2.Op die "Prosesseer joernaal" skerm, kies die Skrap joernaal opsie en kliek Goed.
'n Waarskuwings-boodskap "Is u seker dat u diƩ joernaal wil skrap?" sal vertoon word.
3.Kliek op Ja om die alle transaksiess in die joernaal te skrap.
|
|
If you have selected the incorrect batch (journal), click on the No button to cancel this operation. |
4.kliek op die Toemaak knoppie op die titel-balk; of druk die Esc sleutel.
