De-aktiveer boodskappe vir geen voorraad – By verstek, sal daar 'n waarskuwings-boodskap vertoon word, indien daar nie voldoende voorraaditems in voorraad is nie. Indien u dié veld kies (merk) sal die boodskap nie vertoon word nie.