Geen uitstaande bestelling – By verstek sal die uitstaande bestellings bygewerk word, wanneer die hoeveelheid in die “Bestel” meer is as wat in die “Versend” veld ingesleutel is. Indien dié veld gekies (gemerk) is, sal die uitstaande bestellings funksie de-aktiveer word.