Kontroleer verwysing gebruik
Kontroleer verwysing gebruik – Indien u die verwysings wat in die “U verwysing” veld op die dokument-invoer skerm ingesleutel word, wil kontroleer, kan u die veld kies (merk). Wanneer u dokumente prosesseer, sal daar 'n boodskap vertoon word, indien daar reeds 'n soortgelyke verwysing bestaan.