Dié Debiteurelys  sal die Rekeningkode, Naam, Posadres, Telefoon 1 / 2, Faks, E-pos en webtuiste vir elke debiteur (kliënt / klient) druk. 

Om 'n lys van debiteure te druk:

1.Op die Verslae-duimgids, kies Verslae → Debiteure → Lys. Die Kontakte verslagopsies sal vertoon word.

2.Kies "Posadreslys".

3.Kies die volgende: 

a)Vanaf rekening ... Tot rekening - Kies die rekening(e).

b)Volgorde - Kies  "Debiteurkode" Beskrywing, Adres 3" (derde adres reël) of "Poskode". 

c)Verslaggroep 1 - U kan een of meer verslaggroepe kies. Slegs die debiteure wat aan 'n geselekteerde verslaggroep(e) gekoppel is, sal gelys word.

4.Kliek Goed


'n Voorbeeld van die "Debiteurelys: Posadres / Telefoon / Faks / E-pos / Webtuiste" verslag, is soos volg: