Maak Stel Boeke toe
Hierdie opsie stel u instaat om 'n aktiewe Stel Boeke toe te maak. Set of Books in which you are working.
Om 'n Stel Boeke toe te maak:
1.Op die Begin-duimgids, kies Maak Stel Boeke toe.
|
|
Maak asseblief gereelde rugsteunings van u Stel Boeke. |
|
|
Indien die Auto-Backup geaktiveer is, en die Stel Boeke is nog oop wanneer u TurboCASH verlaat, sal 'n Rugsteunlêer outomaties geskep word. |

