Joernaalinvoer - Konteks-kieslys - Opsoek dokument

Parent Previous Next

Om 'n rekening vanaf die Dokumentinvoer skerm te kies:

1.Kies 'n transaksie in die joernaal.

2.Regs-kliek en kies die Opsoek dokument op die konteks-kieslys.  Die "Dokumentinvoer" skerm sal vertoon word. Fakture is die verstek-opsie. U kan enige ander dokumenttipe (d.i. kredietnotas, kwotasies, aankope of verskafferretoere) kies.  

3.Kies die dokument op die lys. (U kan die filter en sorteer opsies gebruik om die spesifieke dokument op te spoor).

4.Kliek Goed. Die transaksie sal met die stelseldatum in die joernaal gevoeg word.  Die Dokumentnommer sowel as die verwysing (U Verwysing in die dokument) sal in die Beskrywing kolom vertoon word.    

Created with the Personal Edition of HelpNDoc: Full-featured EBook editor