Bykomend tot die standaard opsoek van rekeninge in die rekening / debiteure - krediteure kolomme in joernale kan u regs-kliek en ander opsies kies.


U kan ook die kontrarekening, datum en verwysing van een transaksie kopieer en en op ander transaksie plak.