Verslae - Kieslys Joernale (Verslae kieslys) Verslae vir geposteerde transaksies (in joernale en dokumente) kan in die volgende opsies gedruk word: •Verslae → Verslae → Joernale. •Aksie → Joernale - Geposteerde joernale-duimgids.