Om 'n kontak by te voeg (te skep): 

1.Kliek op die Kontakte ikoon op die Kalender.

2.Om 'n nuwe kontak te skep of by te voeg, regs-kliek op enige area van die "Kontakte" skerm. Op die konteks-kieslys, kies die "Voeg kontak by..." opsie.   

3.Sleutel die naam vir die kontak in. 

4.Sleutel soveel as moontlik van die beskikbare inligting in. 

5.Kliek op die Telefoon-duimgids. 

6.Sleutel soveel as moontlik van die beskikbare inligting in.

7.Kliek op die Notas-duimgids. Hier kan daar ander addisionele inligting vir die kontak ingesleutel word, as wat u nodig ag.   

8.Kliek OK.