Grootboekontleder - Standaard kolombalanse

Parent Previous Next

Die standaard kolombalanse verslag word in drie kolomme verdeel.

1.In die eerste kolom lys alle rekeninge (proefbalans).

2.In die tweede kolom, word die rekeninge wat slegs in die inkomstestaat vertoon word, gelys.

3.In die laaste kolom, word die rekeninge wat slegs in die balansstaat vertoon word, gelys.


Nadat die verslag gegenereer is, kan u die verslag:

1.Druk - Druk die verslag.

2.Uitvoer - Skep 'n uitvoerlêer wat met 'n ontledingstaat-program (“spreadsheet”) oop gemaak kan word kan word.

3.T-Rekeninge - Dubbel-kliek op enige van die bedrae van 'n rekening om die transaksies te ontleed.    

'n Voorbeeld van die “Standaard kolombalanse” verslag is soos volg:

Created with the Personal Edition of HelpNDoc: Create cross-platform Qt Help files